Luister: Die Campbells vertel wat is in hulle Kerskouse


Die-Campbells-02

Tony en Harry van die country-groep Die Campbells. Foto: Die Campbells/Facebook.

Harry en Tony van die country-musiekgroep Die Campbells het elkeen iets spesifieks wat hulle in die Kerskous wil hê. Hulle deel ook ʼn paar van hul gunstelingherinneringe aan hierdie tyd van die jaar en hoe belangrik familie juis dan is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.