Luister: Die wag was die moeite werd vir Ray Dylan se jongste album


Ray-Dylan-Reg-hier-in-die-middel

Ray Dylan se jongste album ‘Reg hier in die middel’ is een van sy beste Afrikaanse albums tot dusver. Foto: Facebook.

Ray Dylan se jongste album Reg hier in die middel is sy eerste kommersiële Afrikaanse album in ʼn lang tyd, maar sy aanhangers meen dit was beslis die moeite werd om te wag. Ray sê hulle het probeer om ʼn paar grense te verskuif met die musiek en verwerking terwyl die lirieke van die liedjies ook ietsie van sy persoonlike lewe deel.

Hy het telefonies met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die album en die suksesse in sy loopbaan wat nou al byna oor twee dekades strek. Bly ook ingeskakel, want ons speel uit met sy treffer “Ek sal jou moet laat gaan”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.