Luister: Dít is wat jy van vanjaar se Ghoema’s kan verwag

Die Ghoema Afrikaanse-musiektoekennings vind vanjaar op 24 Maart by die Pretoria Staatsteater plaas. Foto: Facebook

Die Ghoema Afrikaanse-musiektoekennings vind vanjaar op 24 Maart by die Pretoria Staatsteater plaas. Foto: Facebook

Die jaarlikse Ghoema Afrikaanse-musiektoekennings word vanjaar vir die vierde keer aangebied. Dié spoggeleentheid vind by die Staatsteater plaas.

Die Ghoema-toekennings vereer die bestes in die Afrikaanse musiekbedryf en bring die grootste name in die bedryf bymekaar. Maroela Media het met Barry Pretorius, die hoof uitvoerende vervaardiger, oor vanjaar se toekennings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.