Luister: Gangs of Ballet in Gauteng met nuwe kortspeler


Gangs-of-Ballet

Gangs of Ballet bestaan uit Jonny Rich, Brad Klynsmith en Josh Klynsmith. Foto: Verskaf.

Die alternatiewe rockgroep Gangs of Ballet het verlede Vrydag hulle jongste kortspeler met die titel Form and Function Part 1 bekendgestel.

Brad Klynsmith, Jonny Rich en Josh Klynsmith het ʼn draai in Gauteng kom maak om dié nuwe album bekend te stel en het in Maroela Media se ateljee kom kuier waar hulle ook vir ons die eerste enkelsnit, “Always”, gespeel het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.