Luister: Geen vooropgestelde idees, geniet net die musiek – André Swiegers


Andre-Swiegers

André Swiegers. Foto: Twitter.com.

As jy op soek is na ʼn musiekvertoning wat effens anders as die gewone is, is André Swiegers se vertoning by die Blou Hond-restaurantteater in Lynnwood, Pretoria, op Woensdag 27 Mei net die een vir jou. André se vertonings, net soos sy musiek, is eg, maar nie só filosofies dat Jan Alleman nie daarby aanklank kan vind nie.

Esté Meyer Jansen het telefonies met hom in Faerie Glen, Pretoria, gesels oor sy soort musiek, nuwe liedjies en sommer ook vasgestel watter elemente ʼn suksesvolle musiekvertoning nodig het.

  • André Swiegers is op Woensdag 27 Mei by die Blou Hond-restaurantteater te sien. Besprekings kan by [email protected] gedoen word of skakel 012 348 8820. Jy kan die Blou Hond se teaterprogram op Facebook kry of volg die teater op Twitter by @BlouHondTuis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.