Luister: Gerrie Pretorius sing nou weer oor die liefde


Gerrie-Pretorius-bring-die-liefde-terug

Gerrie Pretorius praat met Maroela Media oor sy nuutste album. Foto: Gerrie Pretorius se Facebookblad.

Hierdie kompetisie is gesluit: Gerrie Pretorius se nuutste album getiteld, Bring die liefde terug, is gelaai met die soort treffers waarvoor die sanger en liedjieskrywer oorspronklik bekendheid verwerf het. Hier sal jy weer liefdesliedjies hoor soos wat net Gerrie dit kan sing.

Gerrie het in die Maroela Media-ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen oor hierdie album gesels:

  • Ons het ook vyf kopieë van Gerrie se Bring die liefde terug-albums om weg te gee. Indien jy een van die albums wil ontvang kan jy net vir ons ʼn e-pos stuur aan [email protected] met jou naam en posadres. Sit die woord ‘liefde’ in die onderwerpsveld om in aanmerking te kom vir die kompetisie. Inskrywings vir die kompetisie sluit op Vrydag 20 Februarie om 12:00 en wenners sal per e-pos in kennis gestel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.