Luister: Huldeblyk-speellys aan Theuns Jordaan

Theuns Jordaan (Foto: Facebook)

In November vanjaar moes die Afrikaanse musiekbedryf een van sy grootste geeste, Theuns Jordaan, groet.

Jordaan het op 17 November sy stryd teen leukemie verloor en op 26 November het kollegas, familie en vriende by die NG Moreletapark-gemeente in die ooste van Pretoria byeengekom om afskeid te neem.

Om hulde aan Jordaan en sy musiekskatkis te bring, het Maroela Media ’n speellys van 20 van sy grootste liedjies saamgestel.

Luister hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.