Luister: Jakkals en Leo is ʼn duo-wenresep


Foto: Verskaf

Foto: Verskaf

Kevin Leo en Jakkie Louw, twee van Suid-Afrika se gewildste sangers, is weer saam op die verhoog met hulle duo-projek Jakkals en Leo.

Maroela Media het met dié twee gesels oor die produksie,album en hoekom hulle so lekker saamwerk. Jakkie deel ook ʼn storie wat almal in die ateljee, insluitend Kevin, laat skaterlag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.