Luister: Jennifer Zamudio vier 15 jaar in musiek


Jennifer Zamudion. Foto Verskaf

Jennifer Zamudio se nuwe album. Foto Verskaf

Jennifer Zamudio vier vanjaar haar 15de jaar in die musiekbedryf. In dié tyd het sy vele albums uitgereik en ook die verhoog al met ʼn paar bekende musikante gedeel.

Om dit te vier het sy ʼn spesiale album uitgereik met ʼn versameling van haar grootste treffers van die 15 jaar.

Burger Meyer het met haar gesels oor hoe sy dit reggekry het om so lank in die musiekbedryf te bly en watter lesse sy daaruit geleer het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.