Luister: JJ Stephens sing Neil Diamond


jj-stephens-neil-diamond

JJ Stephens gesels oor sy album wat hulde bring aan die musiek-ikoon Neil Diamond. Foto: Facebook.

Ná jare se versoeke om ʼn album met Neil Diamond se musiek op te neem, het die sanger en liedjieskrywer JJ Stephens uiteindelik besluit om na sy gehoor te luister. Sy album Something like Neil Diamond, ʼn huldeblyk aan dié musiek-ikoon, is vroeër vanjaar vrygestel.

JJ het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen oor die album en sy liefde vir Neil Diamond se musiek gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Marieta ·

Hoekom is Neil Diamond se naam so GROOT op die cd?? Asof dit ‘n Neil Diamond cd is?? Sjoe hulle ry darem erg op die rug van sy bekendheid!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.