[Luister] Kerstyd is ʼn tyd van dankbaarheid vir Amor Vittone

Amor-Vittone-02

Amor Vittone het een jaar vir Kersvader betrap. Foto: Amor Vittone/Facebook.

Amor Vittone sê Kersfees is vir haar die mooiste tyd van die jaar. Sy sê sy raak ook bietjie hartseer elke jaar net omdat sy opnuut besef hoe geseënd sy is wanneer sy en haar familie bymekaarkom. Sy vertel ook hoe sy vir Kersvader een jaar betrap het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.