Amor Vittone sê Kersfees is vir haar die mooiste tyd van die jaar. Sy sê sy raak ook bietjie hartseer elke jaar net omdat sy opnuut besef hoe geseënd sy is wanneer sy en haar familie bymekaarkom. Sy vertel ook hoe sy vir Kersvader een jaar betrap het.
afgesaag. vervelig.