Luister: Klop, klop, dis Aardklop!

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Met die koms van lente is daar altyd ʼn soort opwinding in die lug, want saam met die heerlike weer is Aardklop ook om die draai.

Vanjaar se fees sal volgende week op 6 Oktober afskop en volgens die programbestuurder, Marguerite Robinson, gaan vanjaar se fees weer ʼn belewenis wees.

Dié fees sorg nie net vir nuwe produksies nie, maar ʼn nuwe toevoeging sal ook vanjaar te sien wees. Maroela Media het gaan hoor hoe dinge in Potchefstroom vorder, en waarna feesgangers kan uitsien.

Vir meer besonderhede oor Aardklop, besoek gerus die webwerf hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.