Luister: Kyk verby die skitterliggies, vra Carike Keuzenkamp


Carike-Keuzenkamp-02

Carike Keuzenkamp tydens die opname van haar jongste album. Foto: Carike Keuzenkamp/Facebook.

Desember is ʼn tyd vir ʼn Christusfees, sê Carike Keuzenkamp. Sy hoop dat almal in Suid-Afrika vrede en vreugde sal ervaar. Sy deel ook van haar gunsteling-Kersherinneringe met jou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ansie Geldenhuys ·

Ekwil my stem by die van Karike voeg en se dat ‘n mens eers waardeer, dit wat jy verloor het. Gesondheid en vrede is inderdaad al wat ‘n persoon nodige het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.