Luister: Len Muller gesels oor sy ‘Doodgewone Avontuur’


Len Muller gesels oor sy nuwe album. Foto: Facebook

Len Muller gesels oor sy nuwe album. Foto: Facebook

Len Muller se solo-album Doodgewone Avontuur is vanjaar bekendgestel. Sy musiek is al gebruik op die klankbaan vir die plaaslike rolprent Strikdas en hy is vandeesweek ook te sien by die Innibos kunstefees.

Maroela Media het met Len gesels oor sy nuwe album en wat volgende vir hom voorlê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.