[Luister] Manie Jackson onthou Kersfees as familietyd

Manie-Jackson-03

Manie Jackson. Foto: Manie Jackson/Facebook.

Manie Jackson moedig Suid-Afrikaners aan om hierdie Kerstyd hul lewe ten volle te leef vir God en altyd dankbaar te wees. Hy deel ook een van sy gunsteling-herinneringe rondom Kersfees met ons.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

marianne ·

GESEENDE KERSFEES MANIE. Mag al jou drome en wense bewaar word.
Liefde

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.