Luister: Maresa May en Morné Smit, nuwe bloed in die Afrikaanse liedjieskryfbedryf


Maresa May. Foto: Youtube.com

Maresa May. Foto: Youtube.com

Die liedjieskrywers, Maresa May en Morné Smit, het aan vanjaar se Afri-Visie-liedjieskryfkompetisie deelgeneem. Die twee het met Esté Meyer Jansen vanuit Kuilsrivier gesels oor wat die kompetisie vir die plaaslike musiekbedryf beteken en wat hulle daaruit geleer het. Hulle deel ook hul toekomsvisie en wat hulle doen as hulle nie liedjies skryf nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Christo ·

Met hierdie soort musiek het Afrikaans geen vyande nodig nie .Kan ons as volk nie besef dat ons op musiek gebied ook oppad is na die ashoop toe nie. 20 jaar gelede was daar nie sulke gemors aangebied nie

Danie ·

Christo, doen jouself ‘n guns en gaan loer na die nuwe Suid-Afrikaanse musiekgroep, genaamd Zandkloof, se musiek op hul webtuiste by http://www.zandkloof.co.za. Hulle is daar om ‘n nuwe weg te baan vir Suid-Afrikaanse musiek in die internasionale bedryf.

Rina ·

Baie dankie Maresa en Morne vir julle oulike lied – Ons geniet jou stem en musiek. Aanhouer wen almal het erens begin. Iets nuuts is altyd goed. Hou so aan.

Anthony ·

Wat dink Maresa. Is sy nou in haar mid life crisis. Sing kan sy beslis nie en is dit al wat sy kan bied as kamstige skrywer. Help haar assebief

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.