
Maresa May. Foto: Youtube.com
Die liedjieskrywers, Maresa May en Morné Smit, het aan vanjaar se Afri-Visie-liedjieskryfkompetisie deelgeneem. Die twee het met Esté Meyer Jansen vanuit Kuilsrivier gesels oor wat die kompetisie vir die plaaslike musiekbedryf beteken en wat hulle daaruit geleer het. Hulle deel ook hul toekomsvisie en wat hulle doen as hulle nie liedjies skryf nie.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
4 Kommentare
Met hierdie soort musiek het Afrikaans geen vyande nodig nie .Kan ons as volk nie besef dat ons op musiek gebied ook oppad is na die ashoop toe nie. 20 jaar gelede was daar nie sulke gemors aangebied nie
Baie dankie Maresa en Morne vir julle oulike lied – Ons geniet jou stem en musiek. Aanhouer wen almal het erens begin. Iets nuuts is altyd goed. Hou so aan.
Wat dink Maresa. Is sy nou in haar mid life crisis. Sing kan sy beslis nie en is dit al wat sy kan bied as kamstige skrywer. Help haar assebief