Luister: Martin Bester bring binnekort Afrikaanse album uit


Martin-Bester

Martin Bester se liedjie “Wat weet ek tog?” is ook op Maroela Media se Top 20. Foto: Facebook.

Martin Bester het onlangs die musiekvideo van sy eerste Afrikaanse liedjie, “Wat weet ek tog”, uitgereik. Die goeie nuus is dat daar vroeg volgende jaar ʼn vollengte Afrikaanse album op pad is.

Dié sanger en omroeper het met Esté Meyer Jansen gesels oor die sukses van dié musiekvideo en sy planne vir 2016.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.