Luister: Mozart se ‘Die Impresario’ in Pretoria te sien


Die opera Mozart’s The Impressario is eerskomende naweek te sien by die Brooklyn Teater in Pretoria. Foto: Facebook

Die opera Mozart’s The Impressario is eerskomende naweek te sien by die Brooklyn Teater in Pretoria. Foto: Facebook

Die opera Mozart’s The Impressario is eerskomende naweek te sien by die Brooklyn Teater in Pretoria.

Maroela Media het met die hoof van die groep Rooftop Ensemble en musikale regisseur van die opera, Tinus Spies, gesels om meer oor die produksie te hoor.  Morné Steyn, Alida Mostert en Marina Botha, wat in die produksie te sien is, vertel ook meer oor hul rolle in dié produksie.

Mozart’s The Impressario is op 29 en 31 Mei by die Brooklyn Teater te sien en kaartjies is hier beskikbaar teen R160 tot R220.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.