Luister: Ná vyf dekades in musiekbedryf is daar steeds geen keer aan Carike Keuzenkamp


carike-keuzenkamp

Carike Keuzenkamp. Foto: Argief.

Carike Keuzenkamp word nie net beskou as een van die legendes in die Afrikaanse musiek- en vermaakbedryf nie, maar ná byna 50 jaar in dié bedryf is daar steeds nie tyd vir te veel ontspan nie. Vanjaar het sy nie net haar Vyf dekades-album uitgereik nie, maar daar was ook ʼn nuwe Ghoempie-CD en -DVD en boonop het sy ook ʼn kinderboek geskryf.

Esté Meyer Jansen het met Carike gesels en haar gevra wat inspireer haar om vandag nog musiek te maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Elaine Roos ·

So ‘n pragtige vrou met so ‘n lieflike persoonlikheid en stem.

Grotman ·

Nee wat neef! Die tante Carike het nou mos die jongeling se hart so warm gesing daar ini 70s, ja sy was my heelge eerste volhart crush en eke het nie een episode van Kraaines gemis nie. My hart het warm geklop, my ooge nie een keer geknip om niks te mis en my mond het daar op die grond gehang. Ek was so betower dat ek amper my naam na Timothy verander het agv haar lied, I love you Timothy, your just the guy for me!! Tjaa neef daai was waarlik die goeie ou dae. Lank lewe Carike xxx

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.