Luister: Neil Somers is terug met ʼn nuwe album


Neil Somer se nuwe album 'Hierdie Hande'. Foto: Verskaf.

Neil Somer se nuwe album ‘Hierdie Hande’. Foto: Verskaf.

Neil Somers se nuwe album, Hierdie hande, is onlangs bekendgestel en volg ses jaar ná sy eerste CD.

Neil was ’n student in siviele ingenieurswese toe hy ingeskryf is vir ʼn musiekkompetisie wat hy ook wen. Sedertdien is hy al benoem vir ʼn Tempo-toekenning en het ʼn verhoog gedeel met Koos Kombuis, Theuns Jordaan en Kurt Darren.

Maroela Media het met Neil gesels oor sy liefde vir musiek wat die album geïnspireer het, en wat hy sou gedoen het indien hy nie gesing het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.