Luister: Nie net nóg een van Joe F se albums nie


Joe-F

Joe F. Foto: Facebook.

Wat het Spaceships en Jägermeister gemeen? Wel, gewoonlik nie te veel nie, maar in hierdie geval is dit liedjies uit die pen van Joe F. Dié sanger en liedjieskrywer het verlede maand sy jongste album, Nog een, bekendgestel.

Joe het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor die nuwe album en die nuwe rigting wat hy inslaan met musiek wat beskryf kan word as akoestiese folk pop.

  • Kyk ook na hierdie musiekvideo om ‘n voorsmakie te kry van die musiek op Joe F se jongste album:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.