Luister: Ons Afrikaanse vaderlandsliedere


afrikaanse-volksmusiek-saam-met-beeskraal-en-vriende

Foto: Verskaf.

Geskiedkundige liedere soos “Die lied van jong Suid-Afrika”, “Uit die chaos van die eeue” en die “Vrystaatse volkslied” spog deesdae met ʼn nuwe baadjie te danke aan sangers soos Chris Chameleon, Corlea Botha, Cordelia en Jannie Moolman.

Esté Meyer Jansen gesels nou verder met dr. Danie Langner en Charlie Smidt oor die Afrikaanse vaderlandsliedere wat op die FAK se Afrikaanse volksmusiek saam met Beeskraal en vriende album vervat is. Danie vertel ook meer van elke lied en die FAK Sangbundel se geskiedenis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Charmaine ·

Dit is wat ons almal MOET koop ‘n stukkie goud en ongelooflik mooi. Dankie dat jul my herinner aan my herkoms en hoe moeilik ons voorvaders en nou ook ons dit het om ons taal te beskerm.

Carl Jordaan ·

Dankie dat dit nie verlore raak nie, dit sou vir ons baie sleg gewees het om so n kultuurskat te verloor.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.