Luister: Ons Afrikaanse volksliedjies


Beeskraal-blinkvosperd

‘n Skermskoot uit die musiekvideo.

Almal ken ʼn vers of twee uit liedjies soos die bekende “Oukraalliedjie”, “Blinkvosperd” of selfs “Ver in die ou Kalahari”. Dis kampvuurliedjies wat ʼn mens laat dink aan ʼn sterk koppie boeretroos, stokbrood en ʼn vleisie wat gaar word oor gloeiende kole.

Maar het jy geweet dat agter elk van hierdie liedjies ook ʼn goeie skeut geskiedenis in die wysie en woorde opgesluit lê? Esté Meyer Jansen gesels met dr. Danie Langner en Charlie Smidt van die FAK oor die volksliedjies wat op die album FAK se Afrikaanse volksmusiek saam met Beeskraal en vriende ingesluit is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.