Luister: Opgeraap met Jan Rhaap se jongste album


 Jan-Rhaap

Jan Rhaap gesels oor sy jongste album. Foto: Verskaf.

Jan Rhaap se tweede album, Opge-rhaap, vra dat jy vir ʼn oomblik vergeet van politiek, geweld, armoede en valsheid en jouself eerder omring met opbouende musikale positiwiteit.

Jan maak allemansmusiek en hy het in Maroela Media se ateljee kom kuier om oor die album te gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.