Luister: Oud en nuut op Albert de Wet se album ‘Yswarm’


Albert de Wet gesels oor sy album 'Yswarm'. Foto: Facebook.

Albert de Wet gesels oor sy album ‘Yswarm’. Foto: Facebook.

Albert de Wet is geen vreemdeling in die Afrikaanse musiekbedryf nie en het tussen 2006 en 2012 vyf albums uitgereik.

Vir sy album Yswarm het Albert saam met die skrywer Johan Oberholzer en die vervaardiger Murray Lubbe gewerk. Die album is ʼn kombinasie van Albert se vorige treffers, asook ‘n paar nuwes.

Maroela Media het met Albert oor die album gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.