Luister: Pierre Rossouw gesels oor ‘lekker’ musiek en goeie humor


Pierre-Rossouw-02

Pierre Rossouw praat oor sy jongste CD, ‘In my bloed’. Foto: Facebook.

Pierre Rossouw se jongste album, In my bloed, is onlangs vrygestel en Maroela Media se musiekresensent, Daantjie Badenhorst, beskryf dit as een van die lekkerste Afrikaanse albums van die jaar.

Pierre het by Maroela Media ʼn draai kom maak en ’n bietjie oor humor, verandering en sy jongste treffer, “So het ek jou ma ontmoet”, met Esté Meyer Jansen gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.