Luister: PJ Cruz maak impak met debuutalbum


PJ-Cruz

PJ Cruz het in Maroela Media se ateljee kom kuier. Foto: PJ Cruz se Facebookblad.

PJ Cruz is alombekend op die platteland vir sy rasperstem en aantreklike voorkoms. Die sanger en liedjieskrywer het reeds 1 000 optredes agter sy naam en ʼn honderd liedjies op sy kerfstok, maar hy het nou eers besluit om sy aanhangers ʼn vollengte album te gee.

Esté Meyer Jansen het met hom gesels om ʼn bietjie meer inligting oor die man agter die nuwe album te kry:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.