
Riaan Grobler op die plek waar hy die gelukkigste is, agter die mikrofoon. Foto: Riaan Grobler/Facebook.
Riaan Grobler onthou graag die tye saam met sy ouma en oumagrootjie tydens Kersfees. Hy glo daar is geen verskoning om nie by jou familie te wees nie, want tegnologie maak dit so maklik om hallo te sê, maak nie saak waar in die wêreld jy is nie. Riaan deel ook sy Kerswens vir Suid-Afrika.