Luister: Robbie Wessels gesels oor die dekade na sy eerste album


Robbie-Wessels

Robbie Wessels vier vanjaar ‘n dekade sedert sy eerste album. Foto: Robbie Wessels se Facebookblad.

Robbie Wessels se eerste album, My Vissermanvriend se pa, is reeds tien jaar gelede vrygestel, maar dié sanger glo sy musiek is steeds net so eerlik soos ʼn dekade gelede.

Hy het met Esté Meyer Jansen gesels oor sy musiekplanne vir 2015 en vertel wat is ‘n paar van die hoogtepunte in sy musiekloopbaan tot dusver.

  • Robbie Wessels tree Donderdag 5 Februarie by die Blou Hond restaurantteater in Lynnwood, Pretoria op. Kaartjies vir die vertoning sluit ʼn ete in. Besprekings kan gedoen word [email protected] of skakel 012 348 8820. Jy kan die Blou Hond se teaterprogram op hulle Facebookblad kry of volg hulle op Twitter by @BlouHondTuis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.