Luister: Rocco de Villiers gesels oor sy nuwe album


Rocco-de-Villiers-03

Rocco de Villiers. Foto: Facebook.

Rocco de Villiers se jongste album, Beautiful Beautiful Hymns, bevat van die bekendste gesange soos “Genade onbeskryflik  groot”,  “Onse Vader” en “Hoe groot is U”.

Maroela Media het met hom gesels oor sy besluit om ʼn geestelike album uit te bring en hoe hy te werk gegaan het om die verwerkings vir só iets te doen.

Vyf gelukkige Maroela Media lesers kan ook elk ʼn kopie van dié album wen. Stuur ʼn e-pos met jou volle naam, kontakbesonderhede en adres na [email protected] met die woord “Rocco” in die onderwerpveld. Die kompetisie sluit Donderdag 29 Oktober om 12:00.

Lees ook ʼn bespreking van die album hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Henriette van Zyl ·

Hierdie CD word oor en oor gespeel in my motor en is beslis die moeite werd om te koop. Rocco se klavierspel laat werklik jou hartsnare roer. Dit is ‘n verkwikkende CD as jy na lekker geestelike liedere wil luister en natuurlik saamsing!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.