Luister: Sharoney gesels oor haar Ghoema-nominasies


Sharoney se eerste album "In ons fairytale" het 2 Ghoema-nominasies ontvang . Foto: Facebook

Sharoney se eerste album “In ons fairytale” het 2 Ghoema-nominasies ontvang . Foto: Facebook

In ons Fairytale is Sharoney se debuutalbum, maar sy het reeds twee Ghoema-nominasies daarvoor ontvang. Sy het in die ateljee kom kuier en gesels oor die album, wat die Ghoema-benoemings vir haar beteken en wat volgende vir haar voorlê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.