Luister: Simeon Hamman praat musiek


simeon-hamman-ek-los-die-agterdeur-oop

Simeon Hamman kan nou luister na sy jongste enkelsnit ‘Ek los die agterdeur oop’. Foto: Verskaf.

Die talentvolle sanger Simeon Hamman het in Februarie sy jongste enkelsnit Ek los die agterdeur oop uitgereik. Die liedjie vertel hoe verhoudings soms nie uitwerk nie, maar dat daar jy altyd weer die lewe in die oë kan kyk en waardeer.

Esté Meyer Jansen het met Simeon gaan gesels oor die nuwe enkelsnit. Sy het ook vasgestel of ons binnekort nog ʼn album kan verwag en wat sy planne vir die res van 2016 is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.