Die hoofsanger van die groep The Staccatos, Steve Ashley, is deesdae in alle erns terug op die verhoog en besig om aan sy solo-loopbaan te werk.
Ashley het in die ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor sy musiek en ’n Tom Jones-huldeblyk, asook sy droom vir sy loopbaan:
Dit is uiters skokkend , tragies, hartseer & onnodig vir hierdie tipe wrede & sinnelose aanvalle op ons boere . Die regering STEL nie belang in ons wit suid afrikaners nie . Die hele spul , JZ ANC & hulle trawante MOET baie ernstig aan gevat word om hierdie wrede , barbaarse & skokkende moorde STOP te sit !!!