Luister: Steve Ashley terug op die verhoog


Steve-Ashley-skermskoot

‘n Skermskoot uit een van Steve Ashley se musiekvideos. Foto: Steve Ashley/Youtube.com

Die hoofsanger van die groep The Staccatos, Steve Ashley, is deesdae in alle erns terug op die verhoog en besig om aan sy solo-loopbaan te werk.

Ashley het in die ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor sy musiek en ’n Tom Jones-huldeblyk, asook sy droom vir sy loopbaan:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Issabelle ·

Dit is uiters skokkend , tragies, hartseer & onnodig vir hierdie tipe wrede & sinnelose aanvalle op ons boere . Die regering STEL nie belang in ons wit suid afrikaners nie . Die hele spul , JZ ANC & hulle trawante MOET baie ernstig aan gevat word om hierdie wrede , barbaarse & skokkende moorde STOP te sit !!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.