Luister: Steyn de Wet besing bittersoet affêre om 30 te wees


steyn-de-wet

Steyn de Wet gesels oor sy jongste album ‘Hooglied’. Foto: Facebook.

Die sanger en liedjieskrywer Steyn de Wet het verlede jaar sy tweede album, Hooglied, uitgereik. Hy beskryf hierdie album as ʼn soort afskeidspartytjie vir die drome en angs van sy twintigs en ʼn omhelsing van die nuwe en die genesende in ʼn nuwe tydvak wat nou voorlê.

Esté Meyer Jansen het met Steyn gesels en hy het haar meer vertel van die storielyn wat dié album saambind, die musikante wat hom inspireer en sy toekomsplanne.

  • Hierdie kompetisie is gesluit: Maroela Media het vier kopieë van Steyn se Hooglied om weg te gee. Indien jy een van hierdie CD’s wil ontvang, kan jy net ʼn e-pos stuur na [email protected] met jou naam, van en e-pos-adres. Tik die woord “Hooglied” in die onderwerpsveld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Pieter ·

Ek dink dit CD gaan n treffer wees. Ek word self die jaar 30. Sterkte almal

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.