Luister: Stiaan Reynierse oor sy album Sonde en die liedjie Voshaarnooi


Stiaan Reynierse se album 'Sonde'. Foto: Verskaf.

Stiaan Reynierse se album ‘Sonde’. Foto: Verskaf.

Stiaan Reynierse se debuutalbum is vroeër vanjaar bekendgestel, maar dié sanger het heelwat aandag getrek toe sy weergawe van die alombekende treffer “Voshaarnooi” in die rolrprent Ballade vir ʼn enkeling gebruik is.

Maroela Media het met Stiaan gesels oor sy album, Sonde, en hoe die nuwe weergawe van “Voshaarnooi” tot stand gekom het. Jy kan ook luister na “Blomkind”, een van die liedjies op sy album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ansie Geldenhuys ·

Ek soek vanmiddag na ‘n stukkie mooi musiek om te luister, maar helaas – niks.

Ansie Geldenhuys ·

Dankie Stiaan! Geniet om te luister na jou droomkind.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.