Stiaan Reynierse se debuutalbum is vroeër vanjaar bekendgestel, maar dié sanger het heelwat aandag getrek toe sy weergawe van die alombekende treffer “Voshaarnooi” in die rolrprent Ballade vir ʼn enkeling gebruik is.
Maroela Media het met Stiaan gesels oor sy album, Sonde, en hoe die nuwe weergawe van “Voshaarnooi” tot stand gekom het. Jy kan ook luister na “Blomkind”, een van die liedjies op sy album.
Ek soek vanmiddag na ‘n stukkie mooi musiek om te luister, maar helaas – niks.
Dankie Stiaan! Geniet om te luister na jou droomkind.