Luister: Vaughan Gardiner gesels oor sy nuwe album

Vaughan Gardiner se nuwe album 'Sit vanaand op herhaal' is binnekort beskikbaar. Foto: Facebook.

Vaughan Gardiner se nuwe album ‘Sit vanaand op herhaal’ is binnekort beskikbaar. Foto: Facebook.

Vaughan Gardiner se splinternuwe album, Sit vanaand op herhaal, is eersdaags beskikbaar.

Maroela Media het met Vaughan gesels oor die inspirasie vir dié album en wat aanhangers daarvan kan verwag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae