Karen Zoid beklee die week die gesogte no. 1-posisie met “Waar was jy?”, ʼn lied wat sy geskryf het ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar.
Adam het geen bekendstelling nodig nie. Dié trio het onlangs sy nuwe enkelsnit, “Hoogtevrees”, uitgereik en is ongelooflik goed ontvang op radiostasies.
Muller en Alda betree ook dié week se Top 20 op no. 19 met “Alles vir my”. Christiaan Muller is tans besig om te werk aan sy nuwe album.
- Karen Zoid – “Waar was jy?”
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Ricus Nel, Adam Tas en Refentse – “Hardekole”
- Franja du Plessis – “Stad van verlange”
- Neil Somers – “Silwer kombers”
- Refentse – “Sonvanger”
- Liza Brönner – “Hamer”
- Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
- Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
- Charlize Berg – “Braaf”
- Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
- Deon Groot – “Bietjie liedjie”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Leah – “Volmaan”
- Arno Carstens – “Ontwaak”
- Adam – “Hoogtevrees”
- Muller en Alda – “Alles vir my”
- Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”