Maroela Media Afrikaanse Top-20: 10 April 2017

Appel (Foto: Facebook)

Pieter Koen maak dié week sy toetrede tot die Top-20 op nommer 20 met sy liedjie “Weerligstraal”.

Neil Somers se liedjie “Jy slaan my asem weg” en Liezel Pieters se liedjie “Droë riviere” is ook op die Top-20.

  1. Appel – “Lei my na die water”
  2. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  3. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  4. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  5. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  6. Steffie le Roux – “Towerson”
  7. Leah – “Jou liefde”
  8. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  9. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  10. Riana Nel – “Jy sal weet”
  11. Elvis Blue – “Die Brug”
  12. Stella – “Nuwe môre”
  13. Jo Black – “Skepe”
  14. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  15. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  16. Deon Groot – “Lepellê”
  17. Rina Hugo – “Hy’s die een”
  18. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  19. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
  20. Pieter Koen – “Weerligstraal”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Lianne ·

Hoe word die Top 20 bepaal? Dink Dirk van der Westhuizen se Splinternuwe enkelsnit, “Spoel my af” hoort beslis heel bo!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.