Pieter Koen maak dié week sy toetrede tot die Top-20 op nommer 20 met sy liedjie “Weerligstraal”.
Neil Somers se liedjie “Jy slaan my asem weg” en Liezel Pieters se liedjie “Droë riviere” is ook op die Top-20.
- Appel – “Lei my na die water”
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Stella – “Deur die liefde en die seer”
- Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Leah – “Jou liefde”
- Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
- Bouwer Bosch – “Pleidooi”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Elvis Blue – “Die Brug”
- Stella – “Nuwe môre”
- Jo Black – “Skepe”
- Vernon Barnard – “Daai liedjie”
- Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
- Deon Groot – “Lepellê”
- Rina Hugo – “Hy’s die een”
- Liezel Pieters – “Droë riviere”
- Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
- Pieter Koen – “Weerligstraal”
Hoe word die Top 20 bepaal? Dink Dirk van der Westhuizen se Splinternuwe enkelsnit, “Spoel my af” hoort beslis heel bo!