Maroela Media Afrikaanse Top 20: 10 Julie 2017

Refentse (Foto: Facebook)

Wynand Strydom (“Katrina”) en Elvis Blue (“Elke hart”) betree dié week se Top 20.

Refentse bly vir die tweede week in die no. 1-posisie. Sy jongste album, Deur my venster, het verlede week goue status bereik.

  1. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  2. Len Muller – “Sing vir sente”
  3. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  4. Joe Foster – “Ridder”
  5. Elvis Blue – Die brug”
  6. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  7. Riaan Grobler – “Die boek”
  8. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  9. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
  10. ADAM – “Dis al wat ek het”
  11. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
  12. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
  13. Almarie du Preez – “Jy vir my”
  14. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  15. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  16. Heuning – “Miskien”
  17. VITO – “Outjie van die platteland”
  18. Willem Botha – “Soen en vergeet”
  19. Elvis Blue – “Elke hart”
  20. Wynand Strydom – “Katrina”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Johan ·

Ek kan nie verstaan dat Brendan Pyper nie op die lys is nie? Sy songs speel oral op radio en is op al die charts. Ek dink nie julle top 20 reflekteer die mark korrek nie.

CAROL ·

Ek het al na Refentse se musiek geluister – baie mooi. Geniet dit baie

Lucinda ·

Ek’s verskriklik bly Deon Groot is op die lys. Mal oor sy musiek. Sy liedjies vertel pragtige stories. En dai stem….
Hoop hy haal sommer gou die top 5.
Beslis ‘n GROOT fan! ;)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.