Maroela Media Afrikaanse Top 20: 10 Oktober 2016

­­­

Jay du Plessis en Lianie May (Foto: Facebook)

Jay du Plessis en Lianie May (Foto: Facebook)

Charlize Berg behou die nommer 1-posisie vir die derde week met “As jy weet dis liefde”.

  1. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  2. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  3. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  4. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  5. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  6. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  7. Alda & Muller – “Alles vir my”
  8. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  9. Lianie May & Jay – “Da vat hy”
  10. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
  11. Brendan Peyper – “Langpadmens “
  12. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
  13. Adam – “Hoogtevrees”
  14. Neil Somers – “Silwer kombers”
  15. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  16. Georic Lomas – “Bazaruto”
  17. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  18. Elvis Blue – “Langs jou”
  19. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  20. Touch of Class – “Ek steek my hand op”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ilse vd Berg ·

Pragtig Charlize! Pragtige liedjie. Een van my gunstelinge op jou nuwe album ??

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.