Maroela Media Afrikaanse Top 20: 11 Desember 2017

Spoegwolf (Foto: Facebook)

Joshua na die Reën beklee vir die tweede week die gesogte nommer 1-posisie met sy liedjie “2017” – ʼn liedjie wat hy aan sy pa opdra.

Spoegwolf het einde November sy nuwe musiekvideo vir die liedjie “Geel”  bekend gestel en dié video is reeds meer as 20 000 keer gekyk. Die groep betree die week se Top 20 in nommer 19.

  1. Joshua na die Reën – “2017”
  2. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  3. Elvis Blue – “Blou”
  4. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  5. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  6. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  7. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  8. Len Muller – “Ons is een”
  9. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja! ”
  10. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  11. Jack Parow met Hunter – “Vingerafdruk”
  12. Caroline Grace & Fatman – “Liedjie vir jou”
  13. Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  14. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  15. Bouwer Bosch – Verby”
  16. Tussen Sterre met Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  17. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  18. Appel – “Kom en lê my neer”
  19. Spoegwolf – “Geel”
  20. Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.