Maroela Media Afrikaanse Top 20: 11 Julie 2016

­­­

Elvis-Blue

Elvis Blue. Argieffoto

Bok van Blerk en Laurika Rauch se duet, “Ek het”, betree die week se Top 20 in nommer 20.

Touch of Class se liedjie “Ek steek my hand op” bly vandeesweek vir die tweede week in die nommer 1-posisie.

  1. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  2. Elvis Blue – “Langs jou”
  3. Refentse – “Sonvanger”
  4. Liza Bronner – “Hamer”
  5. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  6. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  7. Charlize Berg – “Braaf”
  8. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  9. Karen Zoid – “Waar was jy”
  10. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  11. Leah – “Volmaan”
  12. Arno Carstens – “Ontwaak”
  13. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  14. Neil Somers – “Silver kombers”
  15. Pierre Rossouw – “Ek wens”
  16. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  17.  Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  18. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  19. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  20. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.