Steve Hofmeyr maak dié week sy toetrede tot die Top 20 met ʼn splinternuwe lied, “Feeslied”, wat ook op sy nuwe album, SKREE, gaan verskyn. SKREE gaan Steve se 30ste album wees.
Karen Zoid bly vir die derde week in die nommer 1-posisie met haar liedjie “Vir jou”.
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Appel – “Kom lê my neer”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Joe Foster – “Ridder”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Monique Steyn – “Die boom”
- Ons Lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
- Riaan Grobler – “Die boek”
- DZL en Maruché – “Wees iemand”
- Tussen sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Saarkie – “Vir altyd”
- Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
Pragtig Steve, you go boy
As ek net jou man kon wees is die mooiste lied met gevoelens wat ek nog gehoor het. Die sanger se gevoel met die lied is breathtaking! Sowaar n Ghoema en treffer
Mmmm… kan dalk oorweeg om die politiek maar te los en voltyds vermaker te word. Sal minder skadelik vir Afrikaans wees