Maroela Media Afrikaanse Top 20: 12 Desember 2016

­­­

Len-Muller

Len Muller. Foto: Facebook.

Ná drie weke in die nommer 1-posisie maak Georic Lomas plek vir Len Muller se liedjie “Ek glo”.

Die sangeres Stella maak ook vandeesweek haar toetrede tot die Top 20 in nommer 20 met die liedjie, “Nuwe môre”.

Douvoordag se liedjie, “Desembers”, maak sy toetrede tot die Top 20 in nommer 19.

  1. Len Muller – “Ek glo”
  2. Georic Lomas – “Barazuto”
  3. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  4. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  5. Martin Bester – “Sterre”
  6. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  7. Lyndi Lee & DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  8. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  9. Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  10. Jo Black – “Skepe”
  11. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  12. Franja du Plessis – “Ek kan nie ophou kyk”
  13. Riana Nel – “Jy sal weet”
  14. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  15. Brian Cloete – “Soos blomme”
  16. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  17. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  18. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  19. Douvoordag – “Desembers”
  20. Stella – “Nuwe môre”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.