Die manne van ADAM het hierdie week hul jongste enkelsnit bekend gestel met Valentynsdag in gedagte. Dié enkelsnit, “Sê my”, betree die week se Top-20.
Jo Black behou vandeesweek sy no.-1 posisie met sy liedjie, “Die vrou wat ek liefhet”.
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Ray Dylan – “Uitbasuin”
- Anders – “Bruid”
- Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
- Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
- Joshua na die Reën – “2017”
- Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
- Vernon Barnard – “Voel”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
- Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
- Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
- Steve Hofmeyr – “Ek is”
- Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
- ADAM – “Sê my”
- Elvis Blue – “Blou”
- Len Muller – “Ons is een”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
- Spoegwolf – “Geel”